Friday 3 February 2012

Alexa & Danie

Hierdie troue was by die ongelooflik mooie Rosella Gardens geneem.

Meer fotos kan gesien word deur die volgende skakel te volg.

Marieta & Marius

Ons het hier as tweede fotograaf opgetree, en ek glo steeds het ons pragtige fotos gekry.

Kyk gerus meer fotos deur die volgende skakel te besoek.

Wednesday 7 December 2011

Bernard & Natalie Troue - 05 November 2011

Bernz en Nats het ons genooi om hulle spesiale dag saam met hulle te deel, die dag het 'n griekse tema gehad en dit was 'n ongelooflike troue om by te woon.
Creative lighting
 Vir meer fotos, kliek op "READ MORE"

Troue - Rozanne en Sakkie

Rozanne en Sakkie het by Tuscan Rose in Bloemfontein getrou, hier is so paar fotos vir julle.